2010-07-05
| GRAFFITI BOEK & KOEK MET LIZZ MEIRING WOENSDAG 28 JULIE 09H00 VIR 09H30 CADILLAC TEATER - ZAMBESI MALL KAARTJIES R120.00 PER PERSOON (sluit vertoning en ontbyt in) BESPREEK BY GRAFFITI KOLONNADE SENTRUM TEL : 012 548 2356
| | Die beste van Bizzie Lizzie deur Lizz Meiring[Laai in mandjie] R165.00
|
|

2010-05-09
| â Lannice Snyman
Die âkulinĂȘre godinâ Lannice Snyman is Sondagoggend in die ouderdom van 62 nĂĄ ân lang stryd teen kanker oorlede.
|
|

2010-04-27
| Die Hertzogprys van 2010 word toegeken aan Etienne van Heerden vir 30 Nagte in Amsterdam.
| | 30 Nagte in Amsterdam deur Etienne van Heerden[Laai in mandjie] R225.00
|
|

2010-04-09
| | Die Andrew Murray-prys vir die beste Afrikaanse Christelike boek is vanjaar gewen deur dr Stephan Joubert vir sy werk, Jesus, 'n radikale sprong, uitgegee deur Christelike Uitgewersmaatskappy (CUM). | | Jesus radikale sprong deur Stephan Joubert[Laai in mandjie] R99.95
|
|



2009-09-11
| Gesogte ATKV-Woordveertjies vir uitblinkers Tydens ân luisterryke en feestelike aand van woorde en wenners is die ontvangers van vanjaar se ATKV-Woordveertjies op Vrydag, 11 September by MolenVliet, net buite Stellenbosch, aangebied. |
|

2009-06-13
| | Die M-Net LiterĂȘre Toekenning in die Filmkategorie is pas toegeken aan Deon Meyer se 13 uur. | | 13 uur deur Deon Meyer[Laai in mandjie] R210.00
|
|


2009-04-07
| | Via Afrika kondig kortlyste vir 2009 literĂȘre pryse en Jan Rabie/Rapport-prys aan |
|

2009-03-27
| Loftus Marais ontvang die EugĂšne Maraisprys vir 2009 vir sy debuutdigbundel Staan in die algemeen nader aan vensters. Hy deel die prys met digter Ronelda S. Kamfer, wat dit ook ontvang vir haar debuut Noudat slapende honde (Kwela).
| | Staan in die algemeen nader aan vensters deur Loftus Marais[Laai in mandjie] R135.00
|
|

2009-03-27
| Ronelda S. Kamfer se debuutdigbundel, Noudat slapende honde, word bekroon met die EugĂšne Maraisprys vir 2009. Sy deel die prys met digter Loftus Marais, wat dit ook ontvang vir sĂœ debuut Staan in die algemeen nader aan vensters .
| | Noudat slapende honde deur Ronelda S. Kamfer[Laai in mandjie] R155.00
|
|


2008-11-12
| | Twee skrywers sal vir die eerste keer ooit die gesogte Helgaard Steyn-prys vir Letterkunde deel. Die toekenning sal oorhandig word aan die skrywers Hermann Giliomee, vir sy biografiese werk, Die Afrikaners en Marlene van Niekerk vir haar roman, Agaat. | | Die Afrikaners ân Biografie deur Hermann Giliomee[Laai in mandjie] R360.00
|
|

2008-11-12
| | Twee skrywers sal vir die eerste keer ooit die gesogte Helgaard Steyn-prys vir Letterkunde deel. Die toekenning sal oorhandig word aan die skrywers Hermann Giliomee, vir sy biografiese werk, Die Afrikaners en Marlene van Niekerk vir haar roman, Agaat. | | Agaat deur Marlene van Niekerk[Laai in mandjie] R325.00
|
|

| |