Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2341699


Klik vir groter prent
Hoe vinnig is n volstruis deur Leon de Villiers, André Botha

Kinders - Nie-fiksie
(2010/07)

R80.00


Daar is sommer baie dinge wat mense by voëls kan leer. Kom vlieg dus saam deur die wonderwêreld van voëls. As jy hoogtevrees het en eerder wil saamloop, maak dit ook nie saak nie. Hierdie volkleur boek is propvol foto’s, illustrasies en feite oor Suider-Afrikaanse voëls. Vind uit watter voël kan die heel vinnigste hardloop, watter een kan nie vlieg nie, hoekom is flaminke pienk en watter voël is die liedjiekampioen.
Meer inligting:
Onderwerpe wat behandel word sluit in: pote, snawels, sintuie, migrasie, voeding en broeigewoontes.
Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc