Stimulering van die gees en die liggaam om seksuele energie vry te stel
Anne Hooper, bekende seksterapeut en verhoudingsberader, onthul seksuele geheime en intieme erotiese tegnieke wat maksimum seksuele genot verseker: • Uitlokkende oefeninge om orgamiese plesier te verhoog en te verleng • Sensuele masseer- en streeltegnieke om seksuele energievlakke te herstel en te verhoog • ’n Prikkelende reeks posisies vir verhoogde seksuele intimiteit • Sensuele meditasies