Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2350927


Klik vir groter prent
Drie hoera's vir Denver deur Wendy Maartens

Kinders - Ouderdomsgroep 6 - 9
(2010/02)

R70.00


Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, glip die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe. Almal sê sy ma is gelukkig om ’n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy sangjuffrou vertel wie oom Jaap regtig is ... ’n Sensitiewe verhaal wat kinders leer om nie stil te bly of skuldig te voel oor mishandeling nie. Die boek bevat ook praktiese wenke vir kinders en ouers.


Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc