Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2350927


Klik vir groter prent
Vinnig en maklik Resepte uit Vrouekeur 2 deur Marlo Carstens

Nie-fiksie - Kookboeke
(2010/02)

R150.00

 Top verkoper (4)


Vrouekeur se resepte was van die begin van die tydskrif se bestaan in 1999 ’n wegholsukses en is vandag nog net so gewild en in aanvraag as toe. Vinnig en maklik: Resepte uit Vrouekeur 2 is die langverwagte opvolg op die Vinnig en Maklik: Resepte uit Vrouekeur, wat tot op hede 35 000 kopië verkoop het. Hierdie boek is die resultaat van herhaalde versoeke van lesers.
Meer inligting:
Die sukses van Vroukeur se resepte lê in die eenvoud daarvan. Al die bestanddele is reeds in die spens, en al die resepte is vinnig en maklik om ook vir die kok gesellige kuiertyd met geliefdes en vriende te verseker.
Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc