Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2350927


Klik vir groter prent
Wetenskap met Woema deur James Cracknell
Vertaling: Claude Vosloo

Kinders - Nie-fiksie
(2010/02)

R110.00


In jou brein, bene en bloedselle flits, loop en vloei daar `n ongelooflike klomp wetenskap. Daar is wrywing en swaartekrag. Jy is volgeprop met energie en stowwe. Jou liggaam is `n lewende masjien wat loop en praat en voel. Dis wetenskap op bene!
Meer inligting:
Wil jy weet hoe dit werk? Volg die toer deur die wonderlike werkings wat van jou liggaam so `n verstommende alles-in-een-fabriek maak.
Merke gereed, vreet... Ontdek die kragtige energie wat jou spiere aandryf.
Wondermasjien. Kom ondervind die hoëspoed-opwinding en ondersoek die kragte van die superheld in jou eie lyf.
Laat die toekoms jou wakkerskok. Loer saam na die ongelooflike potensiaal van bionika en nanowetenskap van die 21ste eeu!
Kom verken een van die ongelooflikste dinge op aarde – jou liggaam!

Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc