Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2350927


Klik vir groter prent
Die knal lekkerste Wetenskapboek in die heelal deur Claire Watts, Liza Swerling, Ralph Lazar

Kinders - Algemeen
(2010/02)

R154.95


Die heelal is ‘n enorme laboratorium!

Die Slimkoppies se volgende avontuur neem ons op ‘n wilde ontdekkingsreis terwyl hulle die wetenskap agter alles wat om ons gebeur ondersoek. Vind uit wat kruip in donker materie weg, waarom niemand jou in die ruimte kan hoor gil nie en hoe presies ‘n mens ‘n atoom split.

Meer inligting:
Ontmoet ‘n klomp superhelde van die periodieke tabel wat die mag van die elemente met hulle saamdra. Gaan dan na ‘n chaotiese restaurant met chemiese reaksies op die spyskaart! Daar’s so baie om te ontdek, van die borrel en bruis van chemie tot die fenomenale krag van fisika! Dis ‘n ontploffing van wetenskaplike lawwigheid!

Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc