Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2350927


Klik vir groter prent
Sononder - Dagbreek 4 deur Karen Kingsbury , Dagbreek reeks

Christelik - Fiksie
(2010/02)

R119.95


In die laaste boek van die Dagbreek-reeks kom die Baxters voor ’n nuwe begin te staan.
Met die eise van die lewe in Hollywood agter Dayne en Katy Matthews sien hulle uit na ’n nuwe hoofstuk om met ’n gesin te begin in Bloomington. Terselfdertyd is die personeel by CKT besig om alles gereed te kry vir die eerste produksie in Dayne en Katy se teater.
Meer inligting:
Die Flanigans help om Bailey en Connor te ondersteun met hul oudisies vir die musiekblyspel, maar dan ontvang die familie tragiese nuus wat swaar op almal druk. Terselfdertyd moet Jim Flanigan ’n besluit maak wat drasties sy familie se lewe kan verander.
Terwyl John Baxter gereed maak vir sy troue met Elaine Denning, kom een van die Baxters voor een van die moeilikste tye in sy lewe te staan. Sal ’n tyd van hernude liefde en hoop sterk genoeg wees om die heilige grond van ’n huwelik te ontwikkel? En wanneer die tyd uiteindelik aanbreek om die geliefde Baxter-huis te verkoop, ontmoet die herinneringe van lank gelede met die verskille van vandag. Dit bewys weer- eens dat die ondersteuning van geloof en familie ’n persoon tot in die “sononder”-jare van jou lewe kan neem.

- Ook beskikbaar in Engels onder die titel Sunset.
Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
Geen

'n Produk van CEIT Development cc