Aanhaling van die oomblik!
Fiksie
Nie-fiksie
Kinders
Leermiddels
Christelik
Legkaarte
Dagboeke
Kalenders




Besoekers: 2236939


Klik vir groter prent
Mense van my asem deur Steve Hofmeyr

Nie-fiksie - Biografie & Outobiografie
(2008/10)

R190.00


In Mense van my asem vertel Steve Hofmeyr uiteindelik sy lewensverhaal, in kenmerkende trant: openhartig, humoristies en uitgesproke. Hy begelei ons op 'n fassinerende reis deur sy kinderjare, sy tyd in die weermag en sy loopbaan daarna, en staan kort-kort stil by die gebeurtenisse en mense wat 'n groot impak op hom gehad het.
Meer inligting:
Alle aspekte van sy lewensgeskiedenis word blootgelé - sy onkonvensionele godsdienstige en politieke oortuigings, sy liefdeslewe en buite-egtelike kinders, 'n selfmoordpoging, sy huwelik en die ernstige operasies wat hy ondergaan het. Hierdie boek gee 'n boeiende - en soms skokkende - kykie in die lewe van dié omstrede kunstenaar en mens.
Leser terugvoer:
[Gee terugvoer]Geen
Resensies:
- Rapport op 2008-10-05    [Detail]

'n Produk van CEIT Development cc